Tuesday 30 July 2013


SUPERCOOL KINDERFEES

MET NEDINE BLOM

Die tyd het aangebreek vir ons supercool kinderfees, asook DVD opname. Elke student sal deel he in hierdie fees en DVD. Daar sal 2 vertonings wees op SATERDAG 5 OKTOBER om 10h00 en 18h00.

KAARTJIES: Die kaartjies is alreeds beskikbaar om te koop teen R80 per person by die ateljee. Om hierdiee fees van ons ‘n groot sukses te maak is dit onmoontlik om alles op ons eie te doen en het ons dus baie help nodig.

Met alle voorregte kom daar ook opofferings. Ons gaan hierdie kwartaal NET aan die kinderfees oefen, met ekstra oefentye by. Elke leerling het al reeds ‘n rooster ontvang met die NUWE oefentye vir hierdie kwartaal. Om die fees ‘n sukses en groot gemaklike ondervinding op die verhoog te maak is dit BAIE BELANGRIK dat leerlinge ELKE oefening bywoon. Ons werk in groot groepe en indien daar leerlinge klasse mis benadeel hulle nie net hulself, maar die ander leerlinge ook.

No comments:

Post a Comment